Jaarboeke

Diplomasie en internasionale studies 876


 
Modulekode DIP 876
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die holistiese aard en interdissiplinêre omvang van diplomasie, as instelling, praktyk en akademiese studieveld, word bekendgestel en gekontekstualiseer binne die breë raamwerk van internasionale studies, met inbegrip van aspekte rakende internasionale verhoudinge, internasionale reg en internasionale politieke ekonomie. Daarna verskuif die fokus na die teoretiese en praktiese verband tussen internasionale verhoudinge, buitelandse beleid en diplomasie as instrument van buitelandse beleid. Dienooreenkomstig word Suid-Afrika se diplomasie, op globale en streeksvlak, krities ontleed deur die gebruik van, onder andere, die vergelykende metode.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences